Monthly Archives: December 2008

Rassisme

Daar is iets wat my nogal pla. Rassisme. En die manier hoe dit aanhoudend aandgeblaas word.   Ek dink aan die ster op sekere sportspanne se moue. Ek dink aan plaasaanvalle. Ek dink aan ministers en adjunk-ministers en ander mense … Continue reading

Leave a Comment

Filed under Common interests, I have a dream!, Rassisme

Wat irriteer jou?

Iewers het ek raakgelees: “Wat irriteer jou?” Ek wil die vraag vir jou vra… Wat irriteer jou?   Ek antwoord sommer gou my eie vraag…   -         Wat my deesdae irriteer, is mense wat aan die linkerkant by my verby … Continue reading

Leave a Comment

Filed under Just for fun, Sommer maar net..., Vraag

Hoe om jou lewe te verwoes …

Johan Smith is een van my predikante by NG MoreletaPark. Hy is die hoof van die jeugbediening daar. Hy werk al omtrent 20 jaar met jeug (veral hoërskooljeug). Hy het al heelwat boeke geskryf. Voordat hy by NG Moreleta begin … Continue reading

Leave a Comment

Filed under Boeke, Johan Smith, NG Moreleta Park, Question

Menslike nommers by God?

Ek het vir ‘n deel van my lewe gewerk by ‘n skool. As jeugwerker/berader. Ek het awesome jare daar gehad. Ek gaan kuier nog gereeld daar. Dis vir my mooi om te sien hoe mense daar groei. Mense wat ek … Continue reading

Leave a Comment

Filed under Common interests, God, I have a dream!, Menslike nommers?, Sport!

God se karakter

Die Bybel vertel ons van God. In “geleerde kringe”, word gese dat die Bybel vertel van mense se belewenis(se) van God. Daar word baie eienskappe van God gegee, en Sy Name word gegee en dan gekoppel aan spesifieke gebeurtenisse. Voorbeelde: … Continue reading

1 Comment

Filed under Common interests, God