Monthly Archives: December 2009
Quote 4…
Here is another quote from the movie “Fireproof” said by John Holt (played by Harris Malcolm): “Love her… whether she deserves it or not… God loves you even though you don’t deserve it. Even though you’ve rejected him. Spat in his … Continue reading
Quote 3…
Here is a quote from the movie “Fireproof”. (If you haven’t seen the movie yet, do yourself a favour, and get it!) “It is difficult to demonstrate love when you feel little to no motivation. But love in its truest … Continue reading
Discipline in your faith Part 9 – Misconceptions about Meditation Part 2
Die eerste Innerlike Dissipline wat Richard Foster (in sy boek “Celebration of Discipline“) noem, is meditasie. (Alle aanhalings is uit sy boek.) In die vorige inskrywing het ek begin skryf oor die misverstande in verband met meditasie. Ons het gesien … Continue reading
Quote 2
Liefde is miskien een van my minder gunsteling topics op die oomblik, maar hier is ‘n mooi qoute wat ek onlangs raak gelees het: “It is not love that is blind, but jealousy.”
Discipline in your faith Part 8 – Misconceptions about Meditation Part 1
Die eerste Innerlike Dissipline wat Richard Foster (in sy boek “Celebration of Discipline“) noem, is meditasie. (Alle aanhalings is uit sy boek.) Die vorige inskrywing was ‘n inleiding gewees oor Meditasie as Geestelike Dissiplines. Vandag gaan ek so bietjie kyk … Continue reading
Which Jesus do you follow?
Dis soms vir my verbasend hoeveel ‘n liedjie met mens kan praat. Sommige liedjies preek soms harder as ‘n goeie predikant! Een van die liedjies wat in die laaste paar maande nogal hard preek in my lewe, is “My Jesus” … Continue reading
Filed under Liedjies, Songs, Todd Agnew
Goedkoop genade?
Ek het verlede week ‘n ding op my status geskryf, en na aanleiding van wat die reaksie was, en op grond van wat ek reeds ook gevoel het daaroor, skryf ek nou hierdie note/blog. Eers die aanhaling: “God vra meer…” … Continue reading
Filed under Geestelike groei, Genade
Versoeningsdag of Geloftedag?
Ek wonder nou al ‘n paar jaar oor Geloftedag. En Versoeningsdag. Ek het al oor en oor die storie gehoor van die naastenby 300 Voortrekkers wat die meer as 30000 Zulus verslaan het by Bloedrivier. Ek het die hoogste agting … Continue reading
Discipline in your faith – Series to continue
Hi! I want to apologize to anyone who might actually have followed the series, that I haven’t posted anything lately. My laptop was stolen, together with my book. I recently got a new laptop, and about two weeks time I … Continue reading