Hier is die boeke wat ek tot dusver in 2011 gelees het.
- Net soos Jesus – Max Lucado
- Wanneer God jou naam fluister – Max Lucado
- In die Huis van my Vader – Max Lucado
- Where is God when it hurts? – Philip Yancey
- Star Trek: Insurrection – J.M. Dillard
- Long Walk to Freedom – Nelson Mandela
- Jim & Casper go to Church – Jim Henderson & Matt Casper
- Die NG Kerk en Apartheid – Johann Kinghorn e.a. (Hierdie boek was vir ‘n taak in een van die vakke wat ek gehad het in die jaar)
- Star Trek Voyager #4: Violations – Susan Wright
Ek kyk so na die lys, en besef hoe min ek gelees het hierdie jaar. Sowaar net nege boeke in nege maande, is nogal min…