Category Archives: Christelike vakansiedae
Versoeningsdag of Geloftedag?
Ek wonder nou al ‘n paar jaar oor Geloftedag. En Versoeningsdag. Ek het al oor en oor die storie gehoor van die naastenby 300 Voortrekkers wat die meer as 30000 Zulus verslaan het by Bloedrivier. Ek het die hoogste agting … Continue reading