Category Archives: I have a dream!
Rassisme
Daar is iets wat my nogal pla. Rassisme. En die manier hoe dit aanhoudend aandgeblaas word. Ek dink aan die ster op sekere sportspanne se moue. Ek dink aan plaasaanvalle. Ek dink aan ministers en adjunk-ministers en ander mense … Continue reading
Filed under Common interests, I have a dream!, Rassisme
Menslike nommers by God?
Ek het vir ‘n deel van my lewe gewerk by ‘n skool. As jeugwerker/berader. Ek het awesome jare daar gehad. Ek gaan kuier nog gereeld daar. Dis vir my mooi om te sien hoe mense daar groei. Mense wat ek … Continue reading
Filed under Common interests, God, I have a dream!, Menslike nommers?, Sport!