Category Archives: Johan Smith

Hoe om jou lewe te verwoes …

Johan Smith is een van my predikante by NG MoreletaPark. Hy is die hoof van die jeugbediening daar. Hy werk al omtrent 20 jaar met jeug (veral hoërskooljeug). Hy het al heelwat boeke geskryf. Voordat hy by NG Moreleta begin … Continue reading

Leave a Comment

Filed under Boeke, Johan Smith, NG Moreleta Park, Question