Category Archives: Just for fun

Wat irriteer jou?

Iewers het ek raakgelees: “Wat irriteer jou?” Ek wil die vraag vir jou vra… Wat irriteer jou?   Ek antwoord sommer gou my eie vraag…   -         Wat my deesdae irriteer, is mense wat aan die linkerkant by my verby … Continue reading

Leave a Comment

Filed under Just for fun, Sommer maar net..., Vraag

Oor “The Shack” / About “The Shack”

Ek is op die oomblik besig met die boek The Shack, geskryf deur William P. Young. Ek gaan nie eers probeer om nou al te veel van die boek te se nie. Ek sit voor die TV en kyk sokker … Continue reading

Leave a Comment

Filed under Boeke, Book reviews, Books, Common interests, Just for fun, The Shack, William P. Young

Opgewonde oor sport!

Ek het laasnag (19 Nov) tot vanoggend vroeg sokker gekyk. Eers was daar die highlights van verlede naweek se English Premiership League. Engelse sokker is darem net goed ne? Wel, ek hou daarvan. Veral ManU… Daar is altyd goeie sokker … Continue reading

Leave a Comment

Filed under Common interests, Confederations Cup, Just for fun, Krieket, Rugby, Soccer World Cup 2010, Sokker, Sport!, Suid-Afrika

Hi

Is there people out there who really read blog? What motivates you to read a blog? What is it that you want to get from reading peoples ideas?

2 Comments

Filed under Blogs..., Common interests, Just for fun