Category Archives: Krieket
Opgewonde oor sport!
Ek het laasnag (19 Nov) tot vanoggend vroeg sokker gekyk. Eers was daar die highlights van verlede naweek se English Premiership League. Engelse sokker is darem net goed ne? Wel, ek hou daarvan. Veral ManU… Daar is altyd goeie sokker … Continue reading