Category Archives: Plaaslike Verkiesing 2011

Munisipale Verkiesing 2011: My belewenis sover…

Die vorige keer wat ek geskryf het oor die verkiesing, het ek ‘n paar faktore gegee wat my stem sal beïnvloed. Een van die faktore wat ek genoem het, is die sigbaarheid en “bekendheid” van die party se kandidaat in … Continue reading

Leave a Comment

Filed under 2011..., Plaaslike Verkiesing 2011

Munisipale/Plaaslike Verkiesing 2011 in Suid-Afrika

Die Munisipale Verkiesing van 2011 is om die draai. Ek het so bietjie begin dink aan faktore wat my sal beïnvloed, en wat sal bepaal hoe/vir wie ek sal stem. Die eerste faktor, is die hele saak ook demokrasie. Ek … Continue reading

Leave a Comment

Filed under Plaaslike Verkiesing 2011, Suid-Afrika

My gedagtes oor die Plaaslike Verkiesing 2011

Ek is nie ‘n politikus nie. Ek weet waarskynlik heeltemal te min om regtig ‘n oordeel te gee oor politieke aangeleenthede in Suid-Afrika. Maar met die munisipale verkiesings wat voorlê, het daar tog ‘n paar dinge my aandag getrek, wat … Continue reading

Leave a Comment

Filed under Plaaslike Verkiesing 2011, Political Thoughts, Politiek