Category Archives: Politiek

My gedagtes oor die Plaaslike Verkiesing 2011

Ek is nie ‘n politikus nie. Ek weet waarskynlik heeltemal te min om regtig ‘n oordeel te gee oor politieke aangeleenthede in Suid-Afrika. Maar met die munisipale verkiesings wat voorlê, het daar tog ‘n paar dinge my aandag getrek, wat … Continue reading

Leave a Comment

Filed under Plaaslike Verkiesing 2011, Political Thoughts, Politiek

Voorstelle aan klein politieke partye?

Hierdie is ‘n vraag na aanleiding van ‘n gedagte wat ek gehad het onlangs nadat ek nuus gekyk het… Is daar enige voorstelle wat jy kan maak aan die leierskap van klein politieke partye? Wat sou jy vir so ‘n … Continue reading

2 Comments

Filed under Political Thoughts, Politiek