Category Archives: Prayer
Discipline in your faith Part 11 – Misconceptions about Meditation Part 4
Die eerste Innerlike Dissipline wat Richard Foster (in sy boek “Celebration of Discipline“) noem, is meditasie. (Alle aanhalings is uit sy boek.) In die vorige inskrywing het ons gekyk na hoe baie mense glo dat meditasie lei daartoe dat mense … Continue reading
Discipline in your faith Part 10 – Misconceptions about Meditation Part 3
Die eerste Innerlike Dissipline wat Richard Foster (in sy boek “Celebration of Discipline“) noem, is meditasie. (Alle aanhalings is uit sy boek.) In die vorige inskrywing het ek gekyk na enkele verskille tussen Oosterse en Christelike meditasie. Vandag gaan ons … Continue reading
Why should we pray? Waarom behoort ons te bid?
Waarom behoort ons te bid? Why should we pray? As ons weet wat gebed is, kan die vraag seker opkom. Kom ons kyk na ‘n paar moontlike antwoorde. If we know what prayer is, this question can come up. Let … Continue reading
Filed under Gebed, Geestelike groei, Prayer, Question, Spiritual growth, Vraag
Wat is gebed? / What are prayer?
Wat is gebed? What are prayer? Gebed kan op baie maniere beskryf word. Prayer van be described in many ways. Gebed is meer as woord. Prayer is more than words. Gebed is ‘n persoonlike verhouding met God. Prayer is a … Continue reading
Filed under Gebed, Geestelike groei, Prayer, Question, Vraag
Discipline in your faith
I’ll be writing in English and in Afrikaans… Please understand this, because I have Afrikaans friends who are not very good at English, and English friends who don’t understand Afrikaans… Ek het vanoggend begin met Richard Foster se boek Celebration … Continue reading
Filed under Boeke, Books, Celebration of Discipline, Discipline in your faith, Gebed, Prayer, Question, Richard Foster
Pray for people around you… Ask for prayer-help
Op facebook behoort ek aan ‘n groep Crusaders for Christ. Die stigter van die groep is Ruan Swart, ‘n matrikulant van HS Rustenburg. Hy is awesome, en baie lief vir die Here. Hy het gister (31 Oktober) die volgende boodskap … Continue reading