Category Archives: Sport!
Menslike nommers by God?
Ek het vir ‘n deel van my lewe gewerk by ‘n skool. As jeugwerker/berader. Ek het awesome jare daar gehad. Ek gaan kuier nog gereeld daar. Dis vir my mooi om te sien hoe mense daar groei. Mense wat ek … Continue reading
Filed under Common interests, God, I have a dream!, Menslike nommers?, Sport!
Opgewonde oor sport!
Ek het laasnag (19 Nov) tot vanoggend vroeg sokker gekyk. Eers was daar die highlights van verlede naweek se English Premiership League. Engelse sokker is darem net goed ne? Wel, ek hou daarvan. Veral ManU… Daar is altyd goeie sokker … Continue reading