Category Archives: Suid-Afrika
Munisipale/Plaaslike Verkiesing 2011 in Suid-Afrika
Die Munisipale Verkiesing van 2011 is om die draai. Ek het so bietjie begin dink aan faktore wat my sal beïnvloed, en wat sal bepaal hoe/vir wie ek sal stem. Die eerste faktor, is die hele saak ook demokrasie. Ek … Continue reading
Filed under Plaaslike Verkiesing 2011, Suid-Afrika
Opgewonde oor sport!
Ek het laasnag (19 Nov) tot vanoggend vroeg sokker gekyk. Eers was daar die highlights van verlede naweek se English Premiership League. Engelse sokker is darem net goed ne? Wel, ek hou daarvan. Veral ManU… Daar is altyd goeie sokker … Continue reading