Category Archives: Vraag
Deel een ding wat jy geleer het…
Hierdie inskrywing is geïnspireer deur ‘n vraag wat ek op ‘n ander blog (http://dailypost.wordpress.com/2011/02/14/share-one-thing-that-you-learned/) raakgelees het. Noem een ding wat jy in die afgelope maand geleer het. Dit kan enigiets wees, in verband met wetenskap of godsdiens of ‘n … Continue reading
Filed under Vraag
Why should we pray? Waarom behoort ons te bid?
Waarom behoort ons te bid? Why should we pray? As ons weet wat gebed is, kan die vraag seker opkom. Kom ons kyk na ‘n paar moontlike antwoorde. If we know what prayer is, this question can come up. Let … Continue reading
Filed under Gebed, Geestelike groei, Prayer, Question, Spiritual growth, Vraag
Wat is gebed? / What are prayer?
Wat is gebed? What are prayer? Gebed kan op baie maniere beskryf word. Prayer van be described in many ways. Gebed is meer as woord. Prayer is more than words. Gebed is ‘n persoonlike verhouding met God. Prayer is a … Continue reading
Filed under Gebed, Geestelike groei, Prayer, Question, Vraag
Discipline in your faith Part 2
Ek het vandag weer ‘n klein bietjie tyd gemaak om verder te lees aan Celebration of Discipline. Ek is in eksamentyd. Is dit nie vreemd hoe mens baie tyd het en dan skielik gebeur alles gelyk in ‘n kort tyd? … Continue reading
Wat irriteer jou?
Iewers het ek raakgelees: “Wat irriteer jou?” Ek wil die vraag vir jou vra… Wat irriteer jou? Ek antwoord sommer gou my eie vraag… - Wat my deesdae irriteer, is mense wat aan die linkerkant by my verby … Continue reading
Filed under Just for fun, Sommer maar net..., Vraag
Vergewe en vergeet / Forgive and forget
Ons word baie geleer om te vergewe en te vergeet. Dis ‘n waarheid wat ons in die Bybel lees. Maar hoe doen ons dit? Wat beteken dit om te “vergewe en vergeet”? Kan ons vergeet? We are taught to forgive … Continue reading