Discipline in your faith – Series to continue


Hi!

I want to apologize to anyone who might actually have followed the series, that I haven’t posted anything lately.
My laptop was stolen, together with my book.
I recently got a new laptop, and about two weeks time I found a copy of the book in a second-hand bookstore. I started reading again, and I can say that I still learn a lot from the book. As from tomorrow, if the Lord permits, the series will continue.

I hope you understand, and that you will continue exploring this series with me.

Ek wil graag om verskoning vra aan elkeen wat actually hierdie reeks gevolg het, dat ek so lanklaas iets oor die onderwerp gepost het.
My laptop is ‘n hele ruk terug gesteel, en die boek waaruit ek gewerk het was daarmee saam ook gesteel.
Onlangs het ek egter ‘n nuwe laptop gekry, en so paar weke terug het ek selfs ‘n ander kopie van die boek in so ‘n nice tweedehandse boekwinkel raakgeloop. Ek het weer begin lees aan die boek en is “verras” dat ek nogsteeds leer! Vanaf more, as die Here dit toelaat, sal die reeks weer voortgaan.

Ek hoop julle verstaan, en dat julle sal voortgaan om die reeks saam met my te ontdek.

Freddie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s