Voorstelle aan klein politieke partye?


Hierdie is ‘n vraag na aanleiding van ‘n gedagte wat ek gehad het onlangs nadat ek nuus gekyk het…

Is daar enige voorstelle wat jy kan maak aan die leierskap van klein politieke partye? Wat sou jy vir so ‘n klein party wou gee?

(Klein partye sluit in partye soos ACDP, VF+, IVP, UDM, en selfs COPE en DA – ja, dus nie die ANC nie).

2 thoughts on “Voorstelle aan klein politieke partye?

  1. Enigiemand is welkom om te comment, al is daar sekere mense wat ek getag het.

    Ek weet ook dat almal wat ek getag het nie noodwendig eers belangstel in politiek nie. Probeer tog om bietjie comment te lewer.

    Ek weet ook daar sal heelwat mense wees wat GRAAG opstelle wil skryf (ek verwys nie na die verslaggewers/koerantmense nie). Kom ons hou dit so kort as moontlik. Niks meer as 1000 woorde per comment nie, asb…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s