Discipline in your faith Part 12 – Misconceptions about Meditation Part 5


Die eerste Innerlike Dissipline wat Richard Foster (in sy boek “Celebration of Discipline”) noem, is meditasie. (Alle aanhalings is uit sy boek.) In die vorige inskrywing het ons gekyk na hoe baie mense glo dat meditasie daartoe lei dat mense kontak en medelye verloor met die alledaagse, gewone lewe. Ons het egter gesien dat meditasie mens juis help om die “alledaagse lewe” beter te hanteer. Vandag kyk ons na miskien die grootste misverstand aangaande meditasie: om meditasie as godsdienstige vorm te sien as sielkundige manipulasie.

The first on the Inward Disciplines, that Richard Foster (in his book “Celebration of Discipline”) mentions, is meditation. (All quotes are taken from his book). In the previous blog we talked about the misconception that people have, in that they believe that meditation leads people to loose contact and compassion with the everyday, normal life. We saw, though, that meditation can help people to handle the “everyday life” much better. Today we will look as perhaps the most common misconception regarding meditation: to view meditation as a religious form of psychological manipulation.

 

Meditation may be valuable in that it helps to get our blood pressure down on to relieve our tension. It may even help us with meaningful insights by helping us get in touch with our subconscious mind. “If you feel that we live in a purely physical universe, you will view meditation as a good way to obtain a constant alpha brain-wave pattern.”

“But if you believe that we live in a universe created by the infinite-personal God who delights in our communion with him, you will see meditation as communication between the Lover and the one beloved.”

Meditasie kan dalk handig wees omdat dit help om ons bloeddruk te laat daal of om spanning te verlig. Dit kan ons selfs help om betekenisvolle insigte te bekom, deurdat dit help om ons in kontak te bring met ons onderbewussyn. Indien jy voel dat ons in ‘n suiwer fisiese heelal lewe, sal jy selfs glo dat meditasie ‘n goeie manier is om ‘n konstante gelyke golflengte vir jou brein te kry.

Maar indien jy glo in ‘n heelal wat geskep is deur ‘n ewig-persoonlike God wie gemeenskap verlang met ons, sal jy meditasie sien as kommunikasie tussen die “Lover of our souls” (Liefhebber) en die een wat geliefd is.

These two concepts of meditation are complete opposites.

  • On the one hand, we are confined to a totally human experience. It talks about the exploration of the subconscious.
  • On the other hand, we are catapulted into a divine-human encounter. It talks about us resting in him whom we have found, who loves us, who is near to us, and who comes to us to draw us to himself.

Both may sound religious and can even use all sorts of religious words, but the first one can ultimately find no place for spiritual reality.

Hierdie twee konsepte van meditasie is totale teenoorstaande konsepte.

  • Aan die een kant word ons vasgevang in ‘n totale menslike belewenis. Dit praat van die ontdekking van die onderbewussyn.
  • Aan die ander kant word ons opgehef tot ‘n goddelik-menslike ontmoeting. Dit praat van ons wat in Hom wat deur ons gevind is rus, Hom wat ons lief het, Hy wat naby ons is, en Hy wat na ons toe kom om ons na Hom toe te trek.

Beide klink baie godsdienstige en kan selfs allerhande godsdienstige woorde bevat, maar die eerste een kan uiteindelik geen plek vind vir geestelike realiteit nie.

In the next blog, we will look at another concept relating to meditation, and that is to desire the living voice of God.

In the meantime, I leave you with a challenge, witch Richard Foster also gives:

Take an experiential attitude towards spiritual realities. Like any other (scientific) endeavour, we form a hypothesis and experiment with it to see if it is true or not. If our first experiment fails, we don’t suddenly label it as fraudulent; we re-examine our procedure, maybe adjust our hypothesis, and try again. We should at least have the honesty to persevere in this work to the same degree we would in any other field of science.

The fact that so many are unwilling to do so, might be more indicative of their prejudice, and not of their intelligence.

In die volgende skrywe sal ons kyk na ‘n ander konsep wat verband hou met meditasie, en dit is om die lewende stem van God te begeer.

Intussen wil ek jou uitdaag met dieselfde uitdaging wat Richard Foster gee”

Neem ‘n wetenskaplike uitgangspunt tot die geestelike realiteite. Soos enige ander (wetenskaplike) onderneming, vorm ons sekere veronderstellings en dan eksperimenteer ons daarmee om te sien of dit waar is of nie. Indien ons eerste eksperiment nie slaag nie, merk ons dit nie onmiddelik as vals nie, maar herevalueer die prosedure, pas dalk die veronderstellings aan, en probeer weer. Ons moet ten minste eerlik wees en die werk tot ‘n mate behou, soos in enige ander wetenskaplike veld.

Die feit dat so baie onwillig is om so te maak, wys dalk eerder na hulle voorveronderstellings, en nie na hulle intelligensie nie.

4 thoughts on “Discipline in your faith Part 12 – Misconceptions about Meditation Part 5

  1. I’m so glad to have found your web page. My pal mentioned it to me before, yet never got around to checking it out until now. I must express, I’m floored. I really enjoyed reading through your posts and will absolutely be back to get more.

  2. By far the most concise and up to date information I found on this topic. Sure glad that I navigated to your page by accident. I’ll be subscribing to your feed so that I can get the latest updates. Appreciate all the information here

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s