Discipline in your faith Part 13 – Misconceptions about Meditation Part 6


Die eerste Innerlike Dissipline wat Richard Foster (in sy boek “Celebration of Discipline”) noem, is meditasie. (Alle aanhalings is uit sy boek.) In die vorige paar inskrywings het ons gekyk na die misverstande aangaande meditasie. Vandag gaan ek net die misverstande wat genoem is, opsom.

The first on the Inward Disciplines, that Richard Foster (in his book “Celebration of Discipline”) mentions, is meditation. (All quotes are taken from his book). In the previous few blogs, we looked at a few misconceptions regarding meditation. Today I will list the misconceptions in short.

  1. Meditation belongs only to Eastern religions, and has no place in Christianity.
  2. Christian meditation is the same thing as Eastern meditation, and thus very dangerous.

We saw that the aim of Christian meditation is to fill a person’s mind, and that the aim of Eastern meditation is to empty the person’s mind. Thus it is not even closely the same thing. Another aim of Eastern meditation is the detachment from the world, as well as to lose the person’s individuality. Christian meditation teaches a detachment from the confusion around us so that we can have a deeper attachment to God. Christian meditation helps us to achieve inner wholeness, which is necessary to give ourselves freely to God.

3. Meditation is too difficult and/or too complicated.

Meditation is, in fact, very easy, and needs no special abilities, gifts, powers or techniques.

4. Meditation (contemplation) is impractical, because it puts the person who practice it out of touch of the “real world”.

Meditation is the one thing that can redirect our lives in such a way that we can deal with human life successfully. It’s even said that meditation has no point and no reality unless it is rooted in life.

5. Meditation is a religious form of psychological manipulation.

Meditation is actually not about us. It is all about our encounter with God. It is all about resting in the One who has found us in the first place, who loves us, who is near to us, who comes to us to draw us to Him.

  1. Meditasie hoort by Oosterse godsdienste, en het geen plek in Christenskap nie.
  2. Christelike meditasie is dieselfde ding as Oosterse meditasie, en dus baie gevaarlik.

Ons het gesien dat die doel van Christelike meditasie is om die persoon se gedagtes te vul, terwyl die doel van Oosterse meditasie is om die persoon se gedagtes leeg te maak. ‘n Verdere doel van Oosterse meditasie is die losmaking van die wêreld, asook dat die persoon sy/haar individuliteit sal verloor. Christelike meditasie leer ‘n losmaking van die deurmekaar wêreld om ons, soda tons ‘n dieper verbintenis met God kan hê. Christelike meditasie help ons om innerlike heelheid te ervaar, wat nodig is om onsself vrylik aan God oor te gee.

3. Meditasie is te moeilik en/of te ingewikkeld.

Meditasie is in der waarheid baie maklik, en vereis geen spesiale kwaliteite, gawes, krag of tegnieke nie.

4. Meditasie (kontemplasie/oordenking) is onprakties, omdat dit die persoon wat dit toepas uit pas uit haal met die “regte wêreld”.

Meditasie is die een ding wat ons lewens op so ‘n manier kan rig dat ons suksesvol met die lewe kan omgaan. Daar word selfs gesê dat meditasie geen punt en geen realiteit het as dit nie gewortel is in die lewe nie.

5. Meditasie is ‘n godsdienstige vorm van fisiologiese manipulasie.

Meditasie gaan egter nie oor ons nie. Dit gaan alles oor ons ontmoeting met God. Dit gaan oor die rus in Hom wat ons in die eerste plek gevind het, wat ons lief het, wat naby aan ons is, wat naby aan ons is om ons na Hom toe te trek.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s