Die eerste Innerlike Dissipline wat Richard Foster (in sy boek “Celebration of Discipline”) noem, is meditasie. (Alle aanhalings is uit sy boek.) In die vorige inskrywing het ons bietjie gekyk na sekere voorbereidings as dit kom by meditasie. Ons het geleer oor die tyd, plek en liggaamshouding in die voorbereidingsproses vir meditasie. Vandag kyk ons na watter vorme van meditasie daar bestaan.
The first on the Inward Disciplines, that Richard Foster (in his book “Celebration of Discipline”) mentions, is meditation. (All quotes are taken from his book). In the previous blog, we looked at some preparation regarding meditation. We learned about the time, place and posture in the process of preparing for meditation. Today we will look at the forms of meditation that exists.
Remember: Meditation is about listening to God, communication with the Creator of everything and of experiencing the eternal Lover of the world.
Onthou: Meditasie gaan oor luister na God, kommunikasie met die Skepper van alles en van die belewenis van die ewige Liefhebber van die wêreld.
Meditation upon Scripture are always the central reference point by which all other forms of meditation are kept in proper perspective. The study of Scripture centres on exegesis (understanding of the Scripture); meditation of Scripture centres on internalising and personalising the passage. The written Word becomes a living word that is addressed to you. Meditation-time is not a time for studies, analysis or gathering of material to share with others. Set aside tendencies toward arrogance, and receive with a humble heart the word addressed to you! Start practicing even half an hour a day for meditation; just thinking upon the Word you are reading – without any other technical analysis and studies.
Meditasie oor die Skrif staan altyd sentraal as verwysingspunt waardeur alle ander vorme van meditasie in perspektief gehou word. Die studie van die Skrif sentreer rondom eksegese (verstaan van die Skrif); meditasie van die Skrif sentreer rondom die internalisering en verpersoonliking van die stuk. Die geskrewe Woord word die lewende woord wat jou aanspreek en addresseer. Meditasie-tyd is nie ‘n tyd vir studies, analises of versameling van materiaal om met ander te deel nie. Sit neigings van arrogansie eenkant, en ontvang met ‘n nederige hart die woord wat aan jou gerig word! Begin om selfs ‘n halfuur per dag te spandeer in meditasie; dink net oor die Woord wat jy lees – sonder enige tegniese analises of studies.
Resist the temptation to pass over many passages superficially. There are people who recommend spending a whole week on a single text. There are even a “movement” called “Dwelling in the Word” that suggest you meditate on a single text for even a much longer time – even up to a year! Take a single event, a parable or a few verses. Seek to live the experience. Try to experience it with all of your senses.
Bly weg van die versoeking om vinnig oor (baie) gedeeltes te lees. Daar is mense wat voorstel dat jy ‘n hele week spandeer aan ‘n enkele teksgedeelte. Daar is selfs ‘n “beweging” genoem “Wandel in die Woord” wat voorstel dat jy mediteer oor ‘n enkele teksgedeelte vir baie langer – selfs tot ‘n jaar lank! Neem ‘n enkele gebeurtenis, ‘n gelykenis of ‘n paar verse. Probeer om die belewenis te leef. Probeer om dit te beleef met al jou sintuie.
Take for an example Jesus’ statement: “My peace I give to you” (John 14:27). Our task is not so much to study the passage. It’s rather to be initiated into the reality of which the passage speaks. We think on the truth that He is filling us with His peace. Then the heart, mind and spirit starts to awaken to this inflowing peace. Rather than dissecting the peace, we enter into it. We become enveloped, absorbed and gathered into his peace. The self becomes forgotten. And we don’t have to even try to live peacefully; it becomes natural to us.
Neem as voorbeeld Jesus se stelling: “My vrede gee Ek aan julle” (Johannes 14:27). Ons taak is nie soseer om die gedeelte te studier nie. Dit behels eerder om geinisieer te word in die realiteit waarvan die gedeelte praat. Ons dink oor die waarheid dat Sy vrede ons vul. Dan begin ons harte, gedagtes en gees ontwaak deur hierdie invloeiende vrede. Eerder as om die vrede te analiseer, tree ons in dit in. Ons word omvou, geabsorbeer en “versamel” in Sy vrede in. Die eie-ek raak selfs vergete. Ons hoef ook nie meer te probeer om vredevol te lewe nie; dit word natuurlik vir ons.
We are not passive observers in the “story”, but active participants. Christ is also truly with us to teach us, to heal us and to forgive us.
Ons is nie passiewe kykers in die “storie” nie, maar aktiewe deelnemers. Christus is ook waarlik met ons om ons te leer, te genees en te vergewe.
In die volgende inskrywing gaan ons kyk na nog vorme van meditasie.
In the next blog, we will look at more forms of meditation.