Oor “The Shack” / About “The Shack”


Ek is op die oomblik besig met die boek The Shack, geskryf deur William P. Young.

Ek gaan nie eers probeer om nou al te veel van die boek te se nie. Ek sit voor die TV en kyk sokker (Engeland vs. Duitsland), so ek konsentreer glad nie nou op boeke oordink nie.

Ek kan wel se dat ek deur die dag tot aan die einde van hoofstuk 4 gelees het. Tot aan die einde van hoofstuk 3 was die boek bitter stadig. (Weet nie of iemand verstaan wat ek bedoel nie?) Maar skielik in hoofstuk 4 kry dit toe rigting!

 

Het jy al ‘n boek gelees wat so boring begin dat jy dit net wil terugsit in jou boekrak (of in ‘n boks sit met al jou “opgaarboeke”), om net skielik so aangegryp te word deur twee bladsye van die boek, dat jy sommer dadelik besluit die boek word nou anders beoordeel (en verder gelees!)?

Watter boek was dit, en wat het jou opinie verander? Is jy bly jy het aangehou, of is jou oorspronklike gedagtes oor die boek bevestig?

 

 

I am currently busy with the book The Shack, written by William P. Young. I’m not even going to try too say to much about the book now. I’m sitting in front of the TV and am watching soccer (England vs. Germany), so I’m not concentrating at all on thinking about books.

I can say, though, that I read up onto the end of chapter 4. Till the end of chapter 3, the book was very slow. (I don’t know if someone might understand?) Suddenly, in chapter 4, it’s as thought the book came to life!

 

Have you ever read a book which was so boring at the beginning that you wanted to put it back on your shelf (or put it in a box with all the other “scrap”), to suddenly be surprised by the interesting few pages of a chapter, that you immediately decide to give the book another chance?

Which book was it, and what made you change your opinion? Are you glad you kept reading, or were your original thoughts on the book confirmed?

Opgewonde oor sport!


Ek het laasnag (19 Nov) tot vanoggend vroeg sokker gekyk. Eers was daar die highlights van verlede naweek se English Premiership League. Engelse sokker is darem net goed ne? Wel, ek hou daarvan. Veral ManU… Daar is altyd goeie sokker tussen Engelse spanne. En mens kan nooit regtig geld opsit op ‘n span nie (ek dobbel nie!).

Bafana Bafana (SA se sokkerspan), het teen Kameroen gespeel. Nogal in Rustenburg! Bafana is so omtrent, ag, ek weet nie hoeveelste in wereldsokker. En Kameroen is so 21ste! (In rugbyterme sou mens kon se dis New Zealand vs. Italie – Italie se kanse om te wen is so 50-2) En toe wen Bafana! 3-2. En dit was nogal mooi sokker! Ek hoop jy het dit gesien! Wanneer laas het jy ‘n goeie sokker game gesien, een waar dit score na 35 minute 2-2 is en eers na amper 85 minute word die wen-goal aangeteken? En dan is die wenspan die groen en goud van Suid-Afrika!!!

En ek kyk actually nog die Duitsland vs Engeland “friendly”. Ek stel dit so, want daar is nie regtig so iets soos ‘n friendly in internasionale sokker nie, en die twee spanne is aartsvyande (dink Bulle vs Sharks)! Maar dis ‘n huge goeie game!

 

Waarom skryf ek al die goed?

Wel, in 2010 is dit Sokker Wereldbeker in Suid-Afrika. En met al die sokker wat ek vanaand gesien het, raak ek sommer opgewonde! O, en dan is daar nog die Confederations Cup volgende jaar. Die sewe wenners van al die streke wereldwyd, asook Bafana Bafana speel teen mekaar in ‘n mini wereldbeker.

Dis groot sokker! Amper soos Tri-Nations of SA vs. Aus in krieket! En selfs ‘n klomp rugby en krieket ondersteuners sien uit na die Confederations Cup en Wereldbeker!

 

Ja, dit was nou maar net ‘n bietjie gedagtes oor die sokker…

Ek is nie omskep in die grootste sokker-fan in SA nie. Ek sien nie minder uit na dag 2 van die toets tussen SA en Bangladesj nie. Ek is nogsteeds baie opgewonde oor die SA vs. Aus reekse wat voorle!

Maar, ek raak net al meer opgewonde oor die heerlike sokker wat voorle!

Dink net aan games soos Italie vs Brasilie in Pretoria, of Engeland vs Duitsland in Johannesburg, of Bafana Bafana vs. Azuri in Rustenburg! Sal lekker wees om van die games actally te kan sien! Vanuit die paviljoene!!

 

Sien jy al uit na die Confederations Cup of na Wereldbeker 2010?

Of sien jy, soos ek, uit na toetskrieket EN eendagkrieket EN Twenty20 se groot reeks: Proteas in Australie en Australie in Suid-Afrika?

Na watter ander sportgeleenthede sien jy nog uit?

Ek moet se, ek sien ook vreeslik baie uit na die dag wat Jacques Kallis oor 15000 lopies gaan en wat Jacques Kallis en AB de Villiers elkeen hulle 300-lopie merk in ‘n kolfbeurt kan bereik! (Kallis skuld ons ‘n 300!)

 

By the way, Engeland het toe 2-1 gewen…

Pray for people around you… Ask for prayer-help


Op facebook behoort ek aan ‘n groep Crusaders for Christ. Die stigter van die groep is Ruan Swart, ‘n matrikulant van HS Rustenburg. Hy is awesome, en baie lief vir die Here. Hy het gister (31 Oktober) die volgende boodskap gestuur na sy groep se lede. Lees hierdeur, en deel sommer wat jy dink daarvan. As jy belan stel om die groep te besoek, of vir hom iets te stuur, hier is die links… Sy groep: http://www.facebook.com/inbox/?ref=mb#/group.php?gid=42858509280 . Die link na sy profile: http://www.facebook.com/inbox/?ref=mb#/profile.php?id=1123247215 .

On facebook, I belong to a group called Crusaders for Christ. The founder of the group is Ruan Swart,a matric pupil from HS Rustenburg (Rustenburg High). He is an awesomeguy, and love the Lord a lot. Yesterday (31 October) he sent the following message to the members of his group. Read through it, and share your thoughts about it, if you want to. If you want to contact him, for any reason, here is the links… His group: http://www.facebook.com/inbox/?ref=mb#/group.php?gid=42858509280 . The link to his profile: http://www.facebook.com/inbox/?ref=mb#/profile.php?id=1123247215

.

“I humbly reach out to you all to please take this upcoming week and pray for South Africa. You wouldn’t believe the things happening to the people.

I’m sure that even the least of us know someone close that have been murdered or sexually abused or raped, or self has been sexually abused or raped.

As individuals, there is not much that we can do. That’s why I ask that you take five minutes today to quickly pray for this country.

There is power in prayer, and God will change this country for the better.

I don’t ask much of you.

For those who want to, you can post stories on the wall of the group on what God has done for you and also if you have a prayer request that you want us to pray for.

If you dont want to post it on the wall, send me an inbox message and I will pray for you.

To the people writing exams:

Jeremiah 29:11
“For I know the thoughts and plans I have for you, says the Lord, thoughts and plans of welfare and peace and not of evil, to give you hope in your final outcome.”

What ever the problem or trial, whether it is in a relationship or school, financial, anything… God can help you. Cry out to Him.

Remember, if there is anything that I can pray for, just send me and inbox message and also remember, just five minutes of prayer can make a difference.

God bless you all!

Ruan Swart”